Pale Toe! (@Nader_pale_toe )

Pale Toe!

Bio Jou sêplek van Afrikaanse rugby. Maklik: as jy die taal praat of verstaan, is jy ons dam se eend. Ons maters is Rugbyfifteen.co.za en Radio Rugby. Lekker nê?
Location South Africa
Tweets 4,7K
Followers 936
Following 682
Account created 28-06-2013 10:58:22
ID 1552820300

Twitter Web App : "Hulle" sê so. Ek sal wag totdat ek self met Jake daaroor kan praat. Fopnuus is oraloor 'n pes. twitter.com/BulletjieKobus…

Twitter Web App : Ek gaan nie vir Johnny Kotze in 'n Bulls-trui mis nie, Pote se #1 keuse op buitesenter en het op vleuel diens gedoen, maar nooit rêrig die step-up gedoen nie, sôrrie Johnny, Johnnie the Walker, Johnny doesn't come lately... Lizo Gquboka is egter 'n ander storie...Official Blue Bulls