Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profileg
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ

@lolsielove

Plaasmeisie, meermin, boskind en seenimf met Γ± hart vol geluk, drome en hoop! Lief vir die lewe en mense!
Wees ALTYD jouself!

ID:151769804

calendar_today04-06-2010 05:55:18

64,1K Tweets

13,8K Followers

989 Following

Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

My liefdevolle Vader, baie dankie dat U vir Jesus gestuur het wat die krag van die bose volkome gebreek het, dankie dat U die Heilige Gees vir ons gestuur het as Vertrooster, Vader ek kniel voor U en aanbid U vir al die mooi dinge wat U op ons lewenspad sit. Amen

account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

Gister en vandag het ek bietjie saam ons buurstasie, Stasie 17 geoefen, hulle moes ons Jetrib gebruik en ek het my tyd gegee sodat hulle, hulle ure op ons Jetrib kan kry, die surf was rowwer as waaraan hulle gewoond is, maar dit is hoe ons beter raak!!

One day all dogs and cats will have a full stomach 😭 Please support my Carnival to feed them please 🩷πŸ₯°

account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

Zola was on the streets and was hungry everyday until I adopted her, to put up foodhubs all over Western Cape and S Africa is a big dream of mine, now with our Welfare Society we are starting the Zola project, please support and share my KAWS CARNIVAL FUNDING EVENT!!
PLEASE!!

account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

Na ek vir Zola gekry het wat so uitgeteer was,is my groot droom om koshubs op te sit oral oor Weskaap en dan S Afrika waar honger honde en katte kan eet,om honger te wees moet so erg wees, dit breek my,nou saam ons KAWS lyk dit moontlik,Help asseblief om my Karnival te bemark πŸ™

Hierdie is 'n groot droom van my, is vir my erg dat mense eerder negatief is as om te sΓͺ ons help jou!! Come hell or high water ek sal 'n sukses maak van die dag. Dankie vir almal wat share en help Waardeer
Diere verdien almal iets beter KAWS by ons gee dit vir hulle πŸ€—πŸ₯°

Hierdie is 'n groot droom van my, is vir my erg dat mense eerder negatief is as om te sΓͺ ons help jou!! Come hell or high water ek sal 'n sukses maak van die dag. Dankie vir almal wat share en help Waardeer Diere verdien almal iets beter KAWS by ons gee dit vir hulle πŸ€—πŸ₯°
account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

My Karnival om geld in te samel vir ons KAWS (Kleinmond Animal Welfare Society)
Hoop om van julle wat naby genoeg is daar te sien!!
Gee nog idees en invite asb almal!
Ek soek nog 'n oulike celebrity wat die dag sal beter maak deur MC te speel
Share asseblief julle πŸ©·πŸ©·πŸ€—

My Karnival om geld in te samel vir ons KAWS (Kleinmond Animal Welfare Society) Hoop om van julle wat naby genoeg is daar te sien!! Gee nog idees en invite asb almal! Ek soek nog 'n oulike celebrity wat die dag sal beter maak deur MC te speel Share asseblief julle πŸ©·πŸ©·πŸ€—
account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

When it all comes to an end,
tell the world I lived.
Tell them I loved deeper than the ocean.
Tell the world I aged like a fine wine and never gave up!!

When it all comes to an end, tell the world I lived. Tell them I loved deeper than the ocean. Tell the world I aged like a fine wine and never gave up!! #lifesmoments #greatness #love
account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

You are beautiful, but not because of your looks, you are beautiful because of the way you choose to live and love, beauty shines through when you decide to be yourself
Mooiste Sondag vir julle 🩷🩷🩷

You are beautiful, but not because of your looks, you are beautiful because of the way you choose to live and love, beauty shines through when you decide to be yourself Mooiste Sondag vir julle 🩷🩷🩷
account_circle
Laurika πŸŒ»πŸ•πŸŒŠ(@lolsielove) 's Twitter Profile Photo

My liefdevolle Vader, my getroue leidsman en gids, help my om die nuwe dag te begin met U naam in my gedagtes U liefde in my hart en U GEES aan my sy Amen

Everything you need in life has already been given to you. Do you need inspiration today? It’s all around youβ€”in the sunrise, in the ocean, in the laughter of a child, in the hug from a friend. Look for inspiration in the ordinary and see how extraordinary your life really is!