🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profileg
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍

@noujouhaan

Dit gaan oor ons snaakse GEKskiedenis......feite, en besoeke van die plekke waar daar poef was

ID:889576557978816512

calendar_today24-07-2017 20:02:33

18,9K Tweets

4,6K Followers

5,0K Following

🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Die enigste masjien in die hele wereld wat ‘n tamatie so warm kan maak dat dit jou lip 3de graad se brand wonde gee😂😂😂

Dissie lawa snackwich masjien kaas oppie ken en tamatie oppie lip!!! Jy gaan k@k maar jy gaan nie kan ophou nie😂🙈😂

Die enigste masjien in die hele wereld wat ‘n tamatie so warm kan maak dat dit jou lip 3de graad se brand wonde gee😂😂😂 Dissie lawa snackwich masjien kaas oppie ken en tamatie oppie lip!!! Jy gaan k@k maar jy gaan nie kan ophou nie😂🙈😂
account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Lekkerste lente dag nog sedert standard 7…..in fkn Japan Ja🤥🤥

Global warming my ass….ons is besig om in ICE AGE in te gaan🥶🥶🥶

account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

As hy deliver dan deliver hy….ek bet jou huis vinniger aS 60 60….so etse stukkie vinniger bet yah! 🌐🌐💠🗳🪣🪣🪣🪣

As hy deliver dan deliver hy….ek bet jou huis vinniger aS 60 60….so etse stukkie vinniger bet yah! 🌐🌐💠🗳🪣🪣🪣🪣
account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Global warming my ass….ons gaan nou in ICE age in, wat gaan aan met hierdie wereld😱😱😳😳🥶

Hael in Gansbaai😳😳

Global warming my ass….ons gaan nou in ICE age in, wat gaan aan met hierdie wereld😱😱😳😳🥶 Hael in Gansbaai😳😳
account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Het iemand al gedink hoekom is alles nou sixty sixty….die lughawens se trollies, die banners …die springbokke , almal is gessixty sixty😱😱

account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Dis de weeeeeekend!!! Hierdie een het spoed, kap ‘n ystervoel nou nou na Kilimanjaro toe😁😁🥳🥳 wie weet miskien klim ‘n mens die ding🖐🖐💫💫🥱🥱

Kapit uit stamp hom wyd….fluit fluit

account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Monday loading….new week loading!

Is dit al lente?? Ek soek die somer, kapit uit kapit wyd fluit fluit…

Skiet plat vat vat

Monday loading….new week loading! Is dit al lente?? Ek soek die somer, kapit uit kapit wyd fluit fluit… Skiet plat vat vat
account_circle
🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍(@noujouhaan) 's Twitter Profile Photo

Die heerlike lente die lang wag is verby die mooiste paar dae le voor vir jou en vir my…. Holla 3 hoe hoe ha holla 3 hoe!!

Kapit uit kapit wyd….die winter is kapoet! Nou is dit son, sand en lekker myle en myle se lywe oppppie straaaaand🤩🤩🤩🌸🌸🌸💫💫💫🥂🥂🥂

Die heerlike lente die lang wag is verby die mooiste paar dae le voor vir jou en vir my…. Holla 3 hoe hoe ha holla 3 hoe!! Kapit uit kapit wyd….die winter is kapoet! Nou is dit son, sand en lekker myle en myle se lywe oppppie straaaaand🤩🤩🤩🌸🌸🌸💫💫💫🥂🥂🥂
account_circle