landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

Chris Burgess gesels met dr. Dirk Strydom, hoof van Nampo, bemarking en navorsingskoördinering by Graan SA, oor hoekom Graan SA met Syngenta en Landbouweekblad Boerekos hande gevat het om die Syngenta Boerekos Plaaskombuis vanjaar by Nampo te begin.

account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

’n Rekordgetal van 86,474 besoekers het vanjaar deur die hekke gestroom om die Suidelike Halfrond se grootste landboutoonvenster te besoek, dui Graan SA se syfers. landbou.com/landbou/nuus/n…

account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

Die besoekers aan Nampo 2024 het hulle voorberei op ’n koeler week wat met reën sou begin, maar Moeder Natuur het vanjaar besluit om onvoorspelbaar te wees.
landbou.com/landbou/nampo/…

account_circle
Lloyd Phillips(@PhillipsLM) 's Twitter Profile Photo

KYK: Dit woel agter die skerms. landbou.com het onlangs 6 onderhoude saam met Pannar Seed se boerekliënte op plase reg oor sentraal-KZN gedoen. Binnekort meer in en African Farming

account_circle
@veeplaas1(@Veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Moenie se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie misloop nie! Inskrywings is nou oop en verskeie pryse is op die spel. Deelnemers kry ook ‘n volledige ontleding van hulle kuilvoer. Epos [email protected] om in te skryf.

account_circle
Chris Burgess(@burgessboer) 's Twitter Profile Photo

Waarna kyk boere op Nampo? Craig Davidson van Elliot, noord Ooskaap vertel watter stukkies tegnologie hom beindruk het. En met die manne wat in daai matige geweste tot 16t/ha mielies vanjaar gestroop het kan mens maar luister African Farming landbou.com youtu.be/BheMzjMJ45Q?si…

account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

Daan Human, skrumafrigter van die seëvierende Springbok-rugbyspan, en sy goeie vriend Hentie Helm, ’n boer van Hoopstad, en ’n paar ander vriende het vroegoggend besoek afgelê by Landbouweekblad se Plaaskombuis op die Nampo-terrein. landbou.com/landbou/nampo/…

account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

Die bloeitydperk in trekker- en stroperverkope in die kleinhandel is beslis verby. Trekkerverkope van 500 eenhede in April is ongeveer 8% minder as ’n jaar gelede en net 26 stropers is verkoop – 78 minder as in April verlede jaar.
landbou.com/landbou/nuus/e…

account_circle
Chris Burgess(@burgessboer) 's Twitter Profile Photo

Stephan Gouws, nuwe John Deere grootbaas op vertel hoe hulle 3x meer op navorsing spandeer as hulle naaste mededinger. Weer 'n indukwekkende uitstalling deur die legendariese landbou handelsmerk African Farming landbou.com

Stephan Gouws, nuwe @JohnDeere grootbaas op #Nampo vertel hoe hulle 3x meer op navorsing spandeer as hulle naaste mededinger. Weer 'n indukwekkende uitstalling deur die legendariese landbou handelsmerk @africanfarming_ @landbou
account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

Tiaan Kotze, hoof- uitvoerende beampte van Omnia, vertel hoe Omnia deur hul oplossings, innovasies en advies, produkte beskikbaar stel wat voedselsekerheid, werksekerheid en 'n groener toekoms bied.
youtu.be/n59AraaV97g?si…

account_circle
Chris Burgess(@burgessboer) 's Twitter Profile Photo

Listening to Eastern Cape homeboy Jason Carol, 2023's cattle farmer of the year, speak about how they're regenerating the soils of Boschendal in Franschhoek with Angus cattle, chicken, sheep and pigs. well done to Voermol, Zoetis FNB South Africa BKB landbou.com for another great day!

Listening to Eastern Cape homeboy Jason Carol, 2023's cattle farmer of the year, speak about how they're regenerating the soils of Boschendal in Franschhoek with Angus cattle, chicken, sheep and pigs. well done to Voermol, @Zoetis @FNBSA @BKBLtd @landbou for another great day!
account_circle
Chris Burgess(@burgessboer) 's Twitter Profile Photo

Lekker by die befaamde Bovelder Bees Studiegroep op Vrede by hulle Nasionale Elite Veiling gekuier. 25 telers wat elk 10 van hulle beste verse beskikbaar gestel het, en wat toe 'n gemiddelde prys van R20 044 behaal het. Welgedaan ook aan Deon Stegman se BKB span. landbou.com

Lekker by die befaamde Bovelder Bees Studiegroep op Vrede by hulle Nasionale Elite Veiling gekuier. 25 telers wat elk 10 van hulle beste verse beskikbaar gestel het, en wat toe 'n gemiddelde prys van R20 044 behaal het. Welgedaan ook aan Deon Stegman se @BKBLtd span. @landbou
account_circle
NationInConversation(@NationConverse) 's Twitter Profile Photo

Luister gerus na Johann Kotzé waar hy vertel waarna jy kan uitsien in Sessie 1: Internasionale uitdagings en tendense wat ons plaaslik beïnvloed. 📽
Sluit by ons aan as ons delf in die dreigende onsekerhede wat wêreldwye landbou vorm en ons hier in Suid-Afrika raak

account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

John Deere is trots daarop dat hy twee tot drie keer meer as sy mededingers in navorsing belê, en sy belegging is duidelik in die kunsmatige intelligensie (KI) wat gebruik is om die S780-stroper te bou wat op Nampo bekend gestel is.
landbou.com/landbou/nampo/…

account_circle
landbou.com(@landbou) 's Twitter Profile Photo

Wanneer grond van ’n wit persoon na ’n swart persoon oorgedra word, is dit ’n transaksie en nie grondhervorming nie. landbou.com/landbou/nampo/…

account_circle