eNuus(@eNuus) 's Twitter Profileg
eNuus

@eNuus

eNuus bied jou 365 dae van die jaar onafhanklike en geloofwaardige nuusdekking in Afrikaans.

ID:346468964

linkhttp://www.youtube.com/encaenuus calendar_today01-08-2011 09:30:48

25,3K Tweets

33,2K Followers

1,3K Following

eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: 'n Begrafnis is Woensdag voor die Ngwathe-munisipaliteit se kantore in Parys gehou.
Die organisasie Save Ngwathe en AfriForum meen dienslewering in dié Vrystaatse dorp het 'n stille dood gesterf - enca.com/afrikaans/begr… eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Leerlinge van Belhar Primary School kon Dinsdag nie uitgepraat raak oor hulle opvoedkundige uitstappie na die bokant van Tafelberg nie - enca.com/afrikaans/laer… eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Die bekroonde koslegende, Peter Veldsman, is in die ouderdom van 82 in ’n hospitaal op Worcester in die Wes-Kaap oorlede. Hy word onthou as 'n ikoon met onvervangbare kennis - enca.com/afrikaans/daar… eNCA kykNET TV kykNET&kie

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Versekeringsmaatskappye word oorval met eise & navrae nadat stormweer dele van die Wes-Kaap getref het. 'n Intense afsnylaagdrukstelsel het dié toestande veroorsaak & dit het op plekke tot oorstromings gelei. enca.com/afrikaans/impa… eNCA kykNET TV kykNET&kie Jenna-Leigh Bilong

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Versekeringsmaatskappye word oorval met eise en navrae nadat stormweer dele van die Wes-Kaap getref het. Talle inwoners hoop nou dat versekeraars sal opdok vir die skade wat aan hul eiendom aangerig is. enca.com/afrikaans/vers… eNCA kykNET TV kykNET&kie Jenna-Leigh Bilong

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Die pianis en jazzmusikant Abdullah Ibrahim is onlangs vereer as deel van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se Van Toeka Af - Living Legends Recognition-reeks. enca.com/afrikaans/sa-i… eNCA kykNET TV kykNET&kie
KevinJBrandt 🔥

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Die burgemeester van die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap sê hulle is goed op dreef om die veiligste streek in die land te word. Dit ten spyte daarvan dat dié provinsie een van die hoogste misdaadsyfers het. enca.com/afrikaans/koug… eNCA kykNET TV kykNET&kie

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Outa sê hulle sal seker maak motoriste dok nie 'n sent op vir hul e-tol-skuld nie. Gauteng se omstrede e-tol-stelsel is Donderdagaand om middernag afgeskakel - enca.com/afrikaans/eind… eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Meer as 1 800 mense is tydens die onlangse storms in die Wes-Kaap ontheem.
Provinsiale owerhede konsentreer op humanitêre bystand, en hoop dat die provinsie tot 'n rampgebied verklaar sal word - enca.com/afrikaans/stor… eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Lede van NG-, Gereformeerde- en charismatiese kerke het bymekaargekom om honderde slaggate in Pretoria reg te maak. Dis een van die niewinsgerige-organisasie, Betereinders, se inisiatiewe - enca.com/afrikaans/inis… eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

KYK: Die e-tolhekke in Gauteng word om middernag afgeskakel, maar dit is nog nie duidelik of motoriste steeds hul uitstaande skuld moet betaal nie. enca.com/afrikaans/die-… eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Verskeie laagwaterbrûe en paaie in Centurion het oorstroom ná swaar reënval en 'n vrou moes Dinsdag vroegoggend uit haar motor gered word - enca.com/afrikaans/perm… eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Die fokus vir die Wes-Kaapse rampbestuurdienste het Dinsdag na die Tuinroete verskuif. In George het minstens 25 huise oorstroom na swaar reën - enca.com/afrikaans/tuin… eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Gure weer het in die sentrale dele van die land verwoesting gesaai. Veral dele van die Vrystaat het onder stortreën deurgeloop. Meer as 100 mm reën binne 'n paar uur in Kroonstad geval. enca.com/afrikaans/skoo… eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer - enca.com/afrikaans/n-na… eNCA kykNET TV kykNET&kie Daniëlla van Heerden

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer - enca.com/afrikaans/n-na… eNCA kykNET TV kykNET&kie Daniëlla van Heerden

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer - enca.com/afrikaans/n-na… eNCA kykNET TV kykNET&kie Daniëlla van Heerden

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer - enca.com/afrikaans/n-na… eNCA kykNET TV kykNET&kie Daniëlla van Heerden

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Meer polisiebeamptes is na Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte ontplooi ná die sluipmoord op 'n voormalige leier van die Americans-bende, Mogamat Madatt - enca.com/afrikaans/mitc…

account_circle
eNuus(@eNuus) 's Twitter Profile Photo

VIDEO: Morsjorse sal nie geduld word in die Kaapse Wynland-distrik in die Wes-Kaap nie. Dit is die boodskap van laerskoolleerlinge wat deelgeneem het aan 'n kompetisie om ’n liefde vir herwinning aan te wakker. enca.com/afrikaans/van-… eNCA kykNET TV kykNET&kie

account_circle