kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profileg
kykNET TV

@kykNETtv

kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.

ID:169489267

linkhttp://www.kyknet.tv/ calendar_today22-07-2010 13:25:32

53,6K Tweets

110,1K Followers

1,1K Following

kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Hierdie week maak die !-span weer ‘n glans-draai by van ons gewildste en bekendste kunstenaars. 🎤🎬🎼

21:00 hierdie Donderdag om nét op , DStv kanaal 144 of stroom op : bit.ly/3TW6mSd

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Jenna-Leigh Bilong sit nooit vreeslik lank stil nie. 😎😎

KLIK HIER om dié dinamiese TV-aanbieder en joernalis van en beter te leer ken! 👇

Jenna-Leigh Bilong

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Die Tait-familie kon hulle oë nie glo nie! 😭🥰

Volg die skakel om 'n oomblik in vanaand se episode te sien👉 bit.ly/4b6fTwM

Die Tait-familie kon hulle oë nie glo nie! 😭🥰 Volg die skakel om 'n oomblik in vanaand se episode te sien👉 bit.ly/4b6fTwM #InDieSop
account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

AI of KI is nie hier om ons lewens oor te neem nie. 📲

ProntuitTV gesels vanaand oor die goed, sleg en die toekoms van Kunsmatige intelligensie.

Moenie dit misloop nie - 21:00 net op , DStv kanaal 144 or stroom op : bit.ly/3xCYtcA

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Wie was jou gunsteling karakter in hierdie misdaadkomediereeks?

Stroom al 5 episodes van nou op : bit.ly/4cq2kKd

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Ragel is 'n rooikat wat gereed is vir 'n lekker plan! Nou moet ons net uitvind wat 'n Barbarossa is... 🧐

Stroom al 5 episodes van nou op

youtube.com/watch?v=XLGdjb…

account_circle
Toks 'n Tjops(@ToksnTjops) 's Twitter Profile Photo

'Chasing the Sun' - die meesleurende reeks wat kykers op 'n epiese reis deur die wêreld van die Springbokke sit, met die fokus op die legendes agter die toneel. Is dit die beste dokumentêr wat jy nog gekyk het? 🎥 🌞

'Chasing the Sun' - die meesleurende reeks wat kykers op 'n epiese reis deur die wêreld van die Springbokke sit, met die fokus op die legendes agter die toneel. Is dit die beste dokumentêr wat jy nog gekyk het? 🎥 🌞 #kykerserkeuse #ChasingTheSun #Dokumentêr
account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Vanaand groet ons die span, maar nie sonder 'n laaste plan of twee nie... 💥🙌🎯

Moenie dit misloop nie - 20:00 net op DStv kanaal 144 of : bit.ly/4cq2kKd

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Ons hoor by Megan oor hoe hierdie familiegeheim haar beïnvloed het.

, net op DStv kanaal 144 of stroom op .

youtube.com/watch?v=8on6w0…

account_circle
IN GESPREK met Lourensa Eckard(@in_gesprek) 's Twitter Profile Photo

Vanaand op In Gesprek: ons bespreek die Afrikanerverdrag; fokus op die Valke; én, hoe kan Suid-Afrikaners oorsee hul kruisie gaan trek? Skakel 20:30 in op kykNET TV.

Vanaand op In Gesprek: ons bespreek die Afrikanerverdrag; fokus op die Valke; én, hoe kan Suid-Afrikaners oorsee hul kruisie gaan trek? Skakel 20:30 in op @kykNETtv.
account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Vanaand om 20:00 vind ons uit oor 'n groot familiegeheim en hoe dit Megan se lewe beïnvloed het.

, net op DStv kanaal 144 of stroom op : bit.ly/3TFngnY

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Waaroor bekommer Rossouw hom en wat het Gys daarmee te doen? 😬🥺

KLIK HIER vir ’n weeklikse voorskou 👇

account_circle
kykNET TV(@kykNETtv) 's Twitter Profile Photo

Hierdie week maak die -span weer ‘n lekker glans-draai by van ons gewildste en bekendste kunstenaars en selfs ons eie internetsensasie !

Skuif nader vanaand om 21:00, nét op DStv kanaal 144 of stroom op .

account_circle